Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners

Publisher Bookstorm
9.99 USD

Usually ships in 24 hours

Book Details
Author(s) Alan Knott-Craig
Publisher Bookstorm
ISBN / ASIN 1920434879
ISBN-13 9781920434878
Availability Usually ships in 24 hours
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next