Geesgedrewe Heersers
Book Details
Author(s)Gerhardt Smook
PublisherXlibris
ISBN / ASINB004FN2CM2
ISBN-13978B004FN2CM2
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
"Na die satan se gepoogde staatsgreep in die hemel, is hy met sy engele uitgewerp op die aarde. Hy wat gedink het hy kon die heelal regeer, se heerskappy was skielik verskraal tot een klein planeetjie in die skepping. Om sy vernedering verder te beklemtoon, skep die Allerhoogste ‘n wesentjie uit die klei van satan se koninkryk met die opdrag om te heers oor die aarde. Die mens kan egter slegs sy skeppingsdoel vervul en heers te midde van sy vyande deur totaal afhanklik te wees van die Heilige Gees, die Asem van die Here waardeur Hy alles in wording gespreek het. Die boek beskrywe op ‘n praktiese wyse, hoe om ‘n Geesgedrewe heerser te wees.
"
"



