Vier briewe vir Jan Ellis (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Steve Hofmeyr
PublisherZebra Press (Random House Struik)
ISBN / ASINB004WJ4SQ2
ISBN-13978B004WJ4SQ6
Sales Rank803,351
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van ’n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ’n besonderse werk waarin ’n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ’n onskuldige posbode wat weens ’n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en ’n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, ’n boek oor ’n doodgewone spreekwoordelike “klein†mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat ’n “boodskap†aan die leser opgedwing word.


