Sarita (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Sarita (Afrikaans Edition)

Author Trisa Hugo
Publisher Boekemakranka
Book Details
Author(s) Trisa Hugo
Publisher Boekemakranka
ISBN / ASIN B005E83XF2
ISBN-13 978B005E83XF0
Sales Rank #1,407,120
Marketplace United States 🇺🇸
Description
(Hierdie boek word nou verkoop as Groener grassies vir Sarita. Dit is saam met 'n paar boeke van ander onafhanklike uitgewers kwaadwillig verkla omdat dit in Afrikaans is, 'n taal wat nie ondersteun word nie)

Sarita is ontevrede met haar lewe en wil aan die groener grassies aan die anderkant van die draad gaan peusel. Gaan die grassies van haar nuwe lewe lekker sappig en mals wees, of hard en bitter? Hoe gaan haar vriende dit hanteer?

As jy soms ontevrede is met jou lewe, of as jou trouring jou soms knel, kom deel in Sarita se soeke na avontuur om haar lewe beter te maak.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next