Liewe Lyf (Afrikaans Edition)
Description
Voorspel
Jou liefde vir jou lyf is 'n voorspel. 'n Voorspel tot jou verhouding met jouself. Wees lief vir jouself. Jy kan, jy wil.
Hierdie is 'n paar kort stukkies, vir volwasse vroue bedoel. Mans lees op eie risiko.