EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ Wishlist
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ My Wishlist
Search
Home
›
Books
›
Bloedsusters - Die verhale van twee vroue wat misdaadtonele…
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B007IH3HYY.html
Bloedsusters - Die verhale van twee vroue wat misdaadtonele skoonmaak (Afrikaans Edition)
Author
Eileen de Jager, Roelien Schutte
Publisher
LAPA Uitgewers
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Eileen de Jager, Roelien Schutte
Publisher
LAPA Uitgewers
ISBN / ASIN
B007IH3HYY
ISBN-13
978B007IH3HY6
Sales Rank
#744,423
Marketplace
United States 🇺🇸
🤍
Add to Wishlist
⭐
Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
Sign in to post as verified
Send magic link
☆
☆
☆
☆
☆
Post Review
No reviews yet.
📖
Description
Die verhaal van twee vroue wat doen waarvoor niemand anders kans sien nie …
Eileen de Jager en Roelien Schutte se werk is my en jou se ergste nagmerrie, en tóg, noodsaaklik. Iemand moet dit doen …
Ontmoet die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbare, grusame tonele skoonmaak nie, maar ook probeer om die trauma vir dié wat agterbly, te verlig. Crime Scene Clean-up is ’n maatskappy wat aan dié twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde – met deernis en empatie – skoonmaak. Gewapen met al die regte toerusting en chemikalieë, maar verál met moed en menslikheid, is dit hulle wat die stukke – soms letterlik – gaan optel.
Die boek raak aktuele temas aan, maar is nie net ’n storie wat grusame feite weergee nie. Dit is ook ’n storie met hart, siel en deernis wat die leser met absolute verwondering en waardering vir die werk van dié twee besondere vroue laat.
NEEM KENNIS: NIE VIR SENSITIEWE LESERS NIE
←
No Prev
No Next
→