Spore in die Bos - Swerftog van 'n Olifant
Book Details
Author(s)Hennie van Deventer
Publishere-Boeke vir Afrika
ISBN / ASINB0087B7DOU
ISBN-13978B0087B7DO2
Sales Rank971,223
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Stropers, storms, brande, uitdunning, konfrontasie met mense – gelouter deur rampe, durf Mayafudi 'n epiese swerftog aan op die voetspore van sy beroemde oupa, Mafunyane, berugte kwaai bul met die manjifieke tande. Rou herinneringe bring Mayafudi tot 'n gewelddadige uitbarsting. Die groot olifant storm 'n safarivoertuig. As hy vir sy lewe moet vlug, dryf sy oudag-herinneringe hom terug na sy kleindae-kontrei. Die lewensmoeë olifant vind rus vir sy onstuimige hart langs die graf van sy kloeke moeder, Ukuthula. Hier in die oewerbos langs die Sabierivier wag ook ‘n heerlike ontdekking ...
'n Plek-plek hartverskeurende storie wat oud en jonk met nuwe oë na olifante sal laat kyk.
'n Plek-plek hartverskeurende storie wat oud en jonk met nuwe oë na olifante sal laat kyk.
