Japtrap-aandetes (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B008N8HX9M.html

Japtrap-aandetes (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Jenny Kay
ISBN / ASINB008N8HX9M
ISBN-13978B008N8HX99
Sales Rank1,282,340
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog ’n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en ’n paar items gekoop om veiling, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop ’n mens ’n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes is dalk net die aantwoord. Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklik, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, woorberei kan word. Die geheim is beplanning en organisasie. Al wat jy nodig het, is die regte toebehore en toerusting, ’n goed georganiseerde, vol spens (alles word in hierdie boek bespreek) en hierdie versameling van resepte. Dit gaan voel asof jy ’n wedergeboorte in die kombuis ondergaan het! Die boek bevat hoofstukke oor hoender, beesvleis, varkvleis, lamsvleis, vis, pizza en pasta, geregte vir vegetariër en bygeregte.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next