Klawervlei se dokter Simon (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00960RSDC.html

Klawervlei se dokter Simon (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00960RSDC
ISBN-13978B00960RSD5
MarketplaceIndia  🇮🇳

Description

Klawervelei se dokter Simon is by Lapa Uitgewers as Dans in die skadu gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.

Dokter Simon raak verlief op Essie, sy plaasvoorman se dogter. Hy bevind hom egter skielik in ‘n ongemaklike situasie toe sy ma en skoonsuster en dié se vriendin dit bewimpel dat hy aan iemand anders verloof is, en dié meisie boonop sê sy verwag sy kind. Hy skop met mag en mening daarteen, want van die nag van passie waarvan die meisie praat, onthou hy absoluut niks.
Die aantrekkingskrag tussen hom en Essie is so sterk dat hulle hulle liggaamshunkerings na mekaar wou versadig, nie bloot uit begeerte nie, maar met liefde gepaard daarmee ten spyte van Simon se bisarre omstandighede.
Dinge neem ‘n drastiese wending aan toe Simon boonop by die waterval teen die berg van sy plaas ‘n vreemde meisie in die skadu’s sien dans.

More Books by Rika du Plessis

Donate to EbookNetworking
Prev
Next