Kronkelpaaie: 'n bundel van 32 verhale uit die howe (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Andrew Barlow
PublishermyAfrikaans.com
ISBN / ASINB009NB9K1W
ISBN-13978B009NB9K13
Sales Rank1,188,266
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
In hierdie bundel is daar twee en dertig verhale. Hulle het dit in gemeen dat almal ware gebeurtenisse is. Behalwe “Waar is Hy Nouâ€, “Om `n Perske te Pluk,†“Die Katedraal se Trappe,†en “`n Lamppaal As Galg†het almal in die howe afgespeel – “`n Lamppaal as Galg het wel later in die hof beland toe die betrokke persoon verhoor is. Almal het egter met die regspleging te doen al is dit in die geval van “Om `n Perske te Pluk†bloot omdat die hoofkarakter `n beampte van die hof was. Hy is nou reeds geruime tyd al dood en hy sou nie omgegee het dat die storie vertel word nie – hy kon later daaroor lag.
Ek dink dat die verhale die leser `n kykie in die gebeure in die howe sal gee. Van die berigte oor sake soos dit noodwendig in al die media oor verslag gedoen word kan daar nouliks `n beeld gegee word van wat werklik in die howe gebeur. In die verhale sal u sien dat baie meer aandag aan die mense en omstandighede gegee word as wat miskien algemeen aanvaar word.
Hierin sal u so `n kykie kry in al die dikwels, gewoonlik botsende en meermale erg botsende belange wat oorweeg moet word. U sal self kan besluit watter belange vir u die belangrikste sal wees – veral gesien in die lig van die hoë voorkoms van alle soort geweldsmisdade van die huidige.