EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
Search
Home
›
Books
›
Karretjiemense (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BP5OCP8.html
Karretjiemense (Afrikaans Edition)
Author
Campbell, Ms Carol
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
7.99
USD
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
✅
Available for download now
ℹ️
Book Details
Author(s)
Campbell, Ms Carol
ISBN / ASIN
B00BP5OCP8
ISBN-13
978B00BP5OCP7
Availability
Available for download now
Marketplace
United States 🇺🇸
📖
Description
“Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in ’n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie.†– Mike Nicol
Vyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai – die één plek wat Muis nooit weer wil sien nie, want dit is hier waar die wrede Miskiet vir haar wag om haar terug te kry.
Klein Witpop is opgewonde. Dalk kan sy nou televisie kyk en skool toe gaan. Haar broer Fansie hoop daar sal meer kos vir hom en hul babasussie Sponsie wees.
Maar die duiwel is los in Leeu-Gamka en hulle moet desperaat vlug op hul karretjie. Sonder dokumente wat wys jy bestaan, kan die polisie jou nie veel help nie.
In Carol Campbell se senutergende roman word die onsigbare en nomadiese karretjiemense van die Groot-Karoo op spanningsvolle wyse op die voorgrond geplaas.
←
No Prev
No Next
→