Stigmata (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Stigmata (Afrikaans Edition)

Author Tom Gouws
Publisher Human & Rousseau
Book Details
Author(s) Tom Gouws
Publisher Human & Rousseau
ISBN / ASIN B00BSU0G3C
ISBN-13 978B00BSU0G33
Sales Rank #2,286,250
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Tom Gouws het die ATKV-prys vir poësie vir sy vorige bundel, Ligloop, ontvang. Stigmata is die verskynsel van wonde soos dié van Christus op die liggame van mense. Die titel is veral relevant by die religieuse verse in hierdie bundel, maar dit dui ook op pyn en ontheemding in hierdie wêreld en word ’n metafoor vir die digkuns. Die gedigte word in drie afdelings verdeel: “ontheemdes”, “die halwe sekerheid van voëls” en “spykerskrif”.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next