Stigmata (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Tom Gouws
PublisherHuman & Rousseau
ISBN / ASINB00BSU0G3C
ISBN-13978B00BSU0G33
Sales Rank2,286,250
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Tom Gouws het die ATKV-prys vir poësie vir sy vorige bundel, Ligloop, ontvang. Stigmata is die verskynsel van wonde soos dié van Christus op die liggame van mense. Die titel is veral relevant by die religieuse verse in hierdie bundel, maar dit dui ook op pyn en ontheemding in hierdie wêreld en word ’n metafoor vir die digkuns. Die gedigte word in drie afdelings verdeel: “ontheemdesâ€, “die halwe sekerheid van voëls†en “spykerskrifâ€.
