Annelize Morgan-omnibus 1 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Annelize Morgan-omnibus 1 (Afrikaans Edition)

Publisher Jasmyn
Book Details
Author(s) Annelize Morgan
Publisher Jasmyn
ISBN / ASIN B00BW7672K
ISBN-13 978B00BW76724
Sales Rank #980,335
Marketplace United States 🇺🇸
Description
In Bruid van die woestyn word Colette Bertrand se skip op pad na die Kaap de Goede Hoop deur seerowers oorval. Sy en vier vriendinne word as slavinne verkoop; ’n lewe van vernedering en wanhoop wag in die woestyn op haar. Daar is egter een van die mans wat op haar bie, die aantreklikste man wat sy nog gesien het, wat haar hoop gee. . .Woestynwind oor Jawarah:  Ara die slavin was eens op ’n tyd Jaqueline Berrault. Op tienjarige ouderdom is sy ontvoer en as slavin verkoop. Nou moet sy, in ’n poging om haar vryheid te herwin, deur die gevreesde Rub’al Khali-woestyn reis. Elke dag bring egter net meer verraad en groter gevaar, sodat sy later niks meer oor het nie buiten vae herinneringe aan die Kaap, haar geloof . . . en die gedoemde liefde van sjeik Omar bin Garraf.Hart van die Groot Woestyn:  Vir die Rashad-stam van die Groot Woestyn is die Swaard van Abdurraghman die simbool van vrede.  Maar die swaard is weg en die Rashad-broers roei mekaar uit.  In Kaap de Goede Hoop kry Caroline Duncan die opdrag van haar ma: vind die swaard en verbreek die vloek.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next