Kan ek maar aan jou selluliet vat? (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Kan ek maar aan jou selluliet vat? (Afrikaans Edition)

Publisher Tafelberg
Book Details
Author(s) André le Roux
Publisher Tafelberg
ISBN / ASIN B00BW76CRA
ISBN-13 978B00BW76CR7
Sales Rank #2,200,477
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Bekroonde en geliefde skrywer André le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings – slegs vir volwassenes. Wat is dit met mans en vroue? Hoekom sukkel ons so? Hoekom is ons so gelukkig? So óngelukkig? Hoekom eet ons so? Worrie ons so? Hoekom lag ons so? Huil ons so? Hoekom kyk ons so sepies? Hoekom stry ons so? Hoekom so baie seks? Hoekom so mín seks? Hoekom trou ons so? Skei ons so? En wat moet jy jou kind leer om verhoudings beter te hanteer? Wat is die vier grootste bedreigings vir die huwelik? Die antwoord lê in gesonde verstand en drie dinge… en hel, dis só opwindend!
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next