Toe dit nog vroeg was (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Mari Grobler
PublisherTafelberg
ISBN / ASINB00BW76F72
ISBN-13978B00BW76F76
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Hoe het hulle geleef, en wat het hulle gevoel – daardie oermense wat langs ons Suidkus geleef het, wie se nasate ons die San en die Khoi noem?Wie kan saampraat met hulle, die “eerste mense†van wie ons net oorblyfsels van groot mites, tergende rotsprente en enigmatiese artefakte het?Eintlik is dit net die digkuns wat dit kan waag om in hulle stiltes in te beweeg.





