📚
EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
🔥 Deals
Authors
Search books
Go
📂 Categories
⭐ Popular
🆕 New Books
🔥 Deals
✍️ Authors
Search
Home
›
Books
›
Ena Murray-omnibus 31 (Afrikaans Edition)
Buy on Amazon
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7A6MC.html
Ena Murray-omnibus 31 (Afrikaans Edition)
Author
Ena Murray
Publisher
Jasmyn
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)
Ena Murray
Publisher
Jasmyn
ISBN / ASIN
B00BW7A6MC
ISBN-13
978B00BW7A6M9
Sales Rank
#790,692
Marketplace
United States 🇺🇸
Description
In Sê groete vir Pappa bedank Reino Vos as predikant nadat sy vrou, Chrisma, hom onverwags tydens ’n sinodesitting verlaat. Hy word hoof van die Sonopkinderhuis en kom weer in kontak met Rita Venter, gewese vrou van Flip, die man saam met wie Reino se vrou weggeloop het. ’n Innige vriendskap ontwikkel mettertyd tussen Rita en Reino... totdat ’n nuwe meisie tot die kinderhuis toegelaat word. In ’n Malva in Vinkelstraat word dominee Werner gul deur sy eerste gemeente op Wilgersdrift verwelkom. Maar dit is dieselfde mense wat gou-gou soos een man teen hom draai. ’n Dorp soos Wilgersdrift vergewe nie maklik nie, veral nie as ’n buitestander hul ongeskrewe reëls oortree nie. Lisé, Ena se heel eerste roman (in 1960 geskryf), is ’n roerende verhaal oor ’n bedorwe rykmansdogter wat moet hoor dat sy nie sommer net lomp is en swak motor bestuur nie: sy is besig om blind te word. Aanvanklik wil sy niks weet van haar dokter se voorstel dat sy op ’n vriend van hom se plaas kan gaan bly tot tyd en wyl sy haar gebrek leer aanvaar nie, maar wanneer die wêreld finaal om haar verdonker, laat sy toe dat dokter Justus haar na Uitvlug neem.
✍️
More Books by Ena Murray
Ena Murray-omnibus 35 (Afrikaans Edition)
View
Sê groete vir pappa (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray-omnibus 26 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray-omnibus 21 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray-omnibus 22 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray-omnibus 23 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Omnibus 24 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Omnibus 25 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray-omnibus 27 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray-omnibus 17 (Afrikaans Edition)
View
Prev
Next