Susanna M Lingua-keur 9 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7A87A.html

Susanna M Lingua-keur 9 (Afrikaans Edition)

PublisherMelodie

Book Details

PublisherMelodie
ISBN / ASINB00BW7A87A
ISBN-13978B00BW7A876
Sales Rank493,869
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê . . . maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia ’n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin ’n huwelik met dié hertog na ’n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.

More Books by Susanna M. Lingua

Donate to EbookNetworking
Prev
Next