Louisa du Toit Omnibus 5 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Louisa du Toit Omnibus 5 (Afrikaans Edition)

Publisher Jasmyn
Book Details
Author(s) Louisa du Toit
Publisher Jasmyn
ISBN / ASIN B00BW7AAHS
ISBN-13 978B00BW7AAH5
Sales Rank #1,754,845
Marketplace United States 🇺🇸
Description
In ’n poging om te ontsnap uit die knellende bestaan van armoede en sosiale isolasie wat haar ouerhuis kenmerk, kom Elna Osman in Skepe in die nag voor brandende kwessies te staan. In Die huis langsaan verhuis Luther Luyten na Beukendal om veral die beeldskone Rhoda Baird vanuit Kaapstad agterna te lok sodat sy onder haar skatryk ouers se invloed kan uitkom. Dan ontmoet hy die ewe mooi Trix wat bedags verpleeguniform dra en in die nag kitaar speel. In Soetendal se mense beskou Duif hom as immuun teen vroue – sy voete word egter onder sy lyf uit geslaan deur 'n nuwe hoewel verbode liefde. Juis in hierdie tyd word hy opgespoor deur iemand uit sy verlede.  En in Die goue vuur aanvaar Bien Rademan 'n onderwyspos op Kloofdal. Maar wat vir haar 'n toevlug moes wees, word 'n situasie van misverstand en verstrengelde verhoudinge. Het sy 'n fout gemaak om hierheen te kom? En hoe lank sal sy nog haar hart se diepste hunkering kan verloën?
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next