EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ Wishlist
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ My Wishlist
Search
Home
›
Books
›
Wolwedans in die skemer (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7AAIW.html
Wolwedans in die skemer (Afrikaans Edition)
Author
Leon van Nierop
Publisher
Tafelberg
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Leon van Nierop
Publisher
Tafelberg
ISBN / ASIN
B00BW7AAIW
ISBN-13
978B00BW7AAI5
Sales Rank
#301,314
Marketplace
United States 🇺🇸
🤍
Add to Wishlist
⭐
Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
Sign in with email to post as verified
Send magic link
☆
☆
☆
☆
☆
Post Review
No reviews yet.
📖
Description
Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by dié hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister manier, by die hotel en sy mense betrokke was. Dan volg daar aanslae op haar lewe deur ’n geheimsinnige Rooikappie-figuur wat die hotel met ’n byl terroriseer. Sy raak terselfdertyd verlief op die loslit-toergids Ryno Lategan. Maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Hazyview word boonop geteister deur buitengewoon hoë misdaad. Dit is hoe luitenant Conrad Nolte by Wolwedans betrokke raak. Hy besef dat, indien hy hierdie saak nie vinnig oplos nie, meer mense as net Sonja kan sterf. Wolwedans in die skemer het in die vroeë jare tagtig ’n miljoen luisteraars op Springbok Radio betower. En nou is dit terug, gegrond op Leon van Nierop se rolprentdraaiboek en herskrewe radioverhaal op RSG wat die storie in ’n moderne gedaante klee – met dieselfde skokkende geheime wat opnuut vra om ontrafel te word, dié slag met ’n nuwe, makabere kinkel . . .
✍️
More Books by Leon van Nierop
Ballade vir 'n enkeling (Afrikaans Edition)
View
Plesierengel (Afrikaans Edition)
View
Plesierengel
View
Ballade vir 'n enkeling (Afrikaans Edition)
View
←
No Prev
No Next
→