EbookNetworking.net
AMP version Add a book
Narkose vir die hart (Afrikaans Edition) Buy Now 🇺🇸 Buy Now See price www.amazon.com

Narkose vir die hart (Afrikaans Edition)

Author Helena Hugo
Publisher Hartklop
Book Details
Author(s) Helena Hugo
Publisher Hartklop
ISBN / ASIN B00BW7ACOO
Sales Rank #932,461
Marketplace United States
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel.  Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding.  Met dié geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corné Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.
Donate to EbookNetworking

More of EbookNetworking

Book seriesVolume one to the last, in orderFree PDFs82,000+ papers, manuals and out-of-print scansBest dealsBargain copies under $5, six marketplacesReading clubsRead one book together, chapter by chapter
← Previous in United States Van altyd af (Afrikaans Edi... Next in United States Stormpad na Vadersrust (Afr... →
← Previous · United States Van altyd af (Afr...
Next · United States Stormpad na Vader... →