Nuwelinge op Keurboslaan #3 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00BW7F3RU.html

Nuwelinge op Keurboslaan #3 (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Theunis Krogh
ISBN / ASINB00BW7F3RU
ISBN-13978B00BW7F3R2
MarketplaceIndia  🇮🇳

Description

Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit ’n gesogte seunsskool, maar ook ’n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is ’n geestelik- en liggaamlik verwaarloosde weeskind en Krynauw, die skool se gewilde onderhoofseun, moet help om hierdie eienaardige nuweling tuis te laat voel. Tessa, die hoof se vyfjarige niggie, kom woon op Keurboslaan en dié slim en onverskrokke meisiekind se teenwoordigheid krap heelwat mense se kaarte deurmekaar.

More Books by Theunis Krogh

Donate to EbookNetworking
Prev
Next