Ondergang: Die Ingryping-reeks (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00C270DCO.html

Ondergang: Die Ingryping-reeks (Afrikaans Edition)

PublisherLux Verbi

Book Details

PublisherLux Verbi
ISBN / ASINB00C270DCO
ISBN-13978B00C270DC9
Sales Rank2,432,891
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Twee jaar gelede was Emily Covington ’n dwelmverslaafde. Intussen was sy ’n jaar lank in ’n rehabilitasiesentrum en sedertdien gebruik sy nou al vir ’n hele jaar lank glad nie dwelms nie. Tog sukkel haar gesin steeds om haar te vertrou en is haar ma voortdurend bekommerd dat sy ’n terugslag sal hê. Na alles wat gebeur het terwyl sy aan dwelms verslaaf was, moet sy haarself nou bewys. Wanneer Emily en Lance ‘n tuisgemaakte bom onder Emily se kar kry, en sy uitvind dat een van haar vriende se vrou dieselfde oggend vermoor is, begin sy twee en twee bymekaarsit. ’n Gesprek wat sy met twee mans gehad het, ’n Alfred Hitchcock-fliek en die beplanning van ’n dubbelmoord – skielik maak alles sin. Emily is die enigste een wat die moordenaar kan identifiseer en die volgende potensiële slagoffer se lewe kan red! Maar gaan enigeen haar glo? Terwyl sy naarstiglik probeer om die stukkies van die legkaart bymekaar te sit en die owerhede te oortuig van die waarheid, word sy die fokus van die ondersoek! Sy het gedoen presies wat die moordenaar wou hê ... en hy gaan nie ophou voordat nog lewens vernietig is nie.

More Books by Terri Blackstock

Donate to EbookNetworking
Prev
Next