EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ Wishlist
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ My Wishlist
Search
Home
›
Books
›
Wie met vuur speel (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00CHKF04M.html
Wie met vuur speel (Afrikaans Edition)
Author
Deon Meyer
Publisher
Tafelberg
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Deon Meyer
Publisher
Tafelberg
ISBN / ASIN
B00CHKF04M
ISBN-13
978B00CHKF040
Sales Rank
#101,056
Marketplace
United States 🇺🇸
🤍
Add to Wishlist
⭐
Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
Sign in to post as verified
Send magic link
☆
☆
☆
☆
☆
Post Review
No reviews yet.
📖
Description
Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas – hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die “liasseerkabinet van die dood†ooptrek.
✍️
More Books by Deon Meyer
13 Uur
View
Seven Days
View
Icarus
View
Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)
View
Thirteen Hours
View
Koors (Afrikaans Edition)
View
Feniks (Afrikaans Edition)
View
Orion (Afrikaans Edition)
View
Ikarus (Afrikaans Edition)
View
Orion (Afrikaans Edition)
View
←
No Prev
No Next
→