Buy on Amazon
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00CRIJADG.html
Dokter Julene (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Murray, Ena
ISBN / ASINB00CRIJADG
ISBN-13978B00CRIJAD2
CategoryKindle Edition
MarketplaceUnited Kingdom 🇬🇧
Description
In Dokter Julene verlaat Julene Meissner die veilige hawe van die Meissnerkliniek om haar by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit. Nóg hy nóg sy vrou van veertig jaar het egter van dié dogter se bestaan geweet . . . Julene besef gou dat sy nie Switserland haar nuwe tuiste wil maak nie, en aanvaar oorhaastig ’n tydelike pos as persoonlike geneesheer van ’n verwende Turkse meisie wat haar rug in ’n ski-ongeluk beseer het. Julene het gehoop om sodoende nie net ’n inkomste te verdien nie, maar ook vir die eerste keer in haar lewe die wêreld buite Suid-Afrika te verken. Maar sy is min voorbereid op die eksotiese sjarme en oorrompelende magnetisme van Istanboel – en veral een inwoner van dié Turkse stad . . .






![Bow Down to the Wolf King [Royal Alphas 1] (Siren Publishing Everlasting Classic ManLove)](https://www.ebooknetworking.net/books/B00/KPV/medB00KPVMQ42.jpg)






