EbookNetworking
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ Wishlist
Search books
🔍
Go
☰
Categories
Popular
New Books
Deals
Authors
+ Add Book
❤️ My Wishlist
Search
Home
›
Books
›
Ena Murray-omnibus 37 (Afrikaans Edition)
🛒
Buy on Amazon
⬛
QR
https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00CRYUOT4.html
Ena Murray-omnibus 37 (Afrikaans Edition)
Author
Ena Murray
Publisher
Jasmyn
🌍
Shop on Amazon — pick your country
🇺🇸 USA
🇨🇦 Canada
🇬🇧 UK
🇩🇪 Germany
🇫🇷 France
🇮🇳 India
🛒
Buy New on Amazon 🇺🇸
ℹ️
Book Details
Author(s)
Ena Murray
Publisher
Jasmyn
ISBN / ASIN
B00CRYUOT4
ISBN-13
978B00CRYUOT2
Sales Rank
#589,028
Marketplace
United States 🇺🇸
🤍
Add to Wishlist
⭐
Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
Sign in to post as verified
Send magic link
☆
☆
☆
☆
☆
Post Review
No reviews yet.
📖
Description
In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner – ook bekend as Godfather – en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op ’n dag word die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer ’n nuwe trolliejoggie daar begin werk, ’n meisiekind wat lyk asof sy nog op skool hoort met haar jeans en tekkies en twee boksterte. Min weet die ander dokters dat sy eintlik ’n gekwalifiseerde pediater is, én die ware kleindogter van dokter Albert Meissner! In Dokter Julene verlaat Julene Meissner die veilige hawe van die Meissnerkliniek om haar by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit. Nóg hy nóg sy vrou van veertig jaar het egter van dié dogter se bestaan geweet . . . Julene besef gou dat sy nie Switserland haar nuwe tuiste wil maak nie, en aanvaar oorhaastig ’n tydelike pos as persoonlike geneesheer van ’n verwende Turkse meisie wat haar rug in ’n ski-ongeluk beseer het. Julene het gehoop om sodoende nie net ’n inkomste te verdien nie, maar ook vir die eerste keer in haar lewe die wêreld buite Suid-Afrika te verken. Maar sy is min voorbereid op die eksotiese sjarme en oorrompelende magnetisme van Istanboel – en veral een inwoner van dié Turkse stad . . . En in Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor oë: om te sorg dat daar eendag weer ’n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis dié dat sy in haar tweede jaar medies besluit om Suid-Afrika te verlaat en haar studie in Duitsland voort te sit – aan die Universiteit van Hamburg, dáár waar die Meissners oorspronklik vandaan kom . . .
✍️
More Books by Ena Murray
Ena Murray Keur 8 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Omnibus 36 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Omnibus 20 (Afrikaans Edition)
View
Die uurglas loop leeg (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Omnibus 24 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Omnibus 25 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray-omnibus 35 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Keur 7 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Keur 6 (Afrikaans Edition)
View
Ena Murray Keur 3 (Afrikaans Edition)
View
←
No Prev
No Next
→