Cor se vreemde huwelik (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00DR824S8.html

Cor se vreemde huwelik (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00DR824S8
ISBN-13978B00DR824S4
Sales Rank708,202
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Nadat ‘n man haar onder valse voorwendsels van haar geld beroof het, is dokter Elmine se dokterspraktyk in die moeilikheid. Sy weet nie watter kant toe om ‘n bestaan te kan maak nie. Cor se vreemde huweliksaansoek blyk aanvanklik vir haar na ‘n gekkespul, maar gou besef sy sy het eintlik geen ander oplossing vir haar eie probleem nie. Nie sy of Cor wil ‘n werklike huwelik hê nie, maar hierdie reëling is vir albei ‘n middel tot ‘n doel...

More Books by Rika du Plessis

Donate to EbookNetworking
Prev
Next