Tot siens, koning Arthur (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00DSPLMUG.html

Tot siens, koning Arthur (Afrikaans Edition)

PublisherTafelberg

Book Details

PublisherTafelberg
ISBN / ASINB00DSPLMUG
ISBN-13978B00DSPLMU2
Sales Rank1,503,659
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Sylvia van der Merwe moet honderd ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiële las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is wêrelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie – haar hunk van ‘n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies.

Wanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar sê dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.

More Books by Annelie Ferreira

Donate to EbookNetworking
Prev
Next