Blaas my 'n soen (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Blaas my 'n soen (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Rika du Plessis
ISBN / ASIN B00EA44TIQ
ISBN-13 978B00EA44TI6
Sales Rank #462,614
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Blaas my ‘n soen, is by Lapa gepubliseer as Tussen storms en sterre, en word nou as e-boek aangebied by Amazon.com
Nadia keer terug vanaf Engeland na haar Karoo plaas toe waar haar peetouers steeds na die plek omsien. Hulle het intussen vir haar ‘n bestuurder en onderbestuurder vir die groot plaas aangestel op haar aanvraag. Sy ontmoet hulle, en toe sy voor die bestuurder staan, is sy verslae. Hulle was verloof, maar hy het die verlowing verbreek omdat hy met ‘n ander vrou wou gaan trou, maar nou ken hy haar nie. Hy het geheueverlies na hulle hom in ‘n diep skeur op die plaas gevind het. Wat het hy hier kom maak? Toe ‘n vreemde meisie boonop opdaag en sê hulle is verloof en sy verwag sy kind, verstaan sy nog minder. Hy is dus toe nie getroud nie... Intussen het sy ‘n stryd om ‘n paar skilderye te voltooi, want sy is besig om haar sig te verloor... en veediefstalle op die plase word ook ‘n bedreiging...
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next