MAANLIGAANDE OP SEKELBAAI (Afrikaans Edition) / Rika du Plessis


Monica dra baie hartseer saam met haar na haar nuwe tuiste op Sekelbaai. ‘n Geheimsinnige man wat een maanlignag met haar kennis maak waar die seesand en bome skei, raak by haar probleme betrokke, selfs toe nuwe probleme die oppervlak bereik. Sy raak verlief op hom, maar hy hanteer haar net soos ‘n goeie vriendin of iemand vir wie hy jammer is, en sy besef gou sy sal haar gevoelens baie diep moet wegsit. Hierdie man, Tom, is na sy eie lewenservaring nie gereed vir ‘n verhouding nie. Dit word amper ‘n kat en muis speletjie vir haar, want soms kan sy haarself nie keer om sommer nader aan hom te wil beweeg nie, en ander kere is sy teruggetrokke wanneer sy besef hy kyk ander pad. Omstandighede gooi hulle bymekaar in haar huis vir ‘n ruk lank, en sy vind dit moeilik om hom nie te wys hoe sy voel nie. Soms is sy ook nie meer so seker hy staan afsydig nie. Wanneer ander mans openlik begin wys hul stel in haar belang, begin die prentjie vinnig ‘n ander vorm aanneem...
Now you can buy Books online in USA,UK, India and more than 100 countries.
*Terms and Conditions apply
Disclaimer: All product data on this page belongs to buy amazon.
No guarantees are made as to accuracy of prices and information.

Contact Us

Create a Bookshelf of your Favorite books
Get it on Google Play        Get it on Google Play
For Any Queries please don't hesitate to contact us at
USA +1(760)3380762
+1(650) 9808080
India +91 9023011224
India +91 9023011224 (Whatsapp)
Donate
Buy Books online because as an Amazon Associate we earn from qualifying purchases.