'n Fontein voor ons deur (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

'n Fontein voor ons deur (Afrikaans Edition)

Publisher Tafelberg
Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Publisher Tafelberg
ISBN / ASIN B00F380ODC
ISBN-13 978B00F380OD5
Marketplace France 🇫🇷
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
’n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ’n wafferse prinses van ’n verre land deur Frankryk gereis en ’n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in ’n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk.

En wat gebeur toe?

Saam met haar prins sit sy huis op in ’n Franse dorpie. Hulle gaan woon in ’n ou kliphuis in Rue de l’église – Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis.

En wat gebeur nou?

Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na ’n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas.

’n Fontein voor ons deur is ’n reeks stories oor ’n verhuising – ’n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan ’n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek.
Een ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe ’n fontein bruisend met verrassings.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next