Ompad na geluk (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00F3J5LK2.html

Ompad na geluk (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00F3J5LK2
ISBN-13978B00F3J5LK8
Sales Rank155,978
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Elfrieda word met ‘n geskende been in ‘n kinderhuis groot na sy die enigste oorlewende in ‘n ongeluk is waarin haar familie gesterf het. Gedurende die jare wat volg, is daar ‘n vrou wat gereeld die kinderhuis besoek en skenkings aan die tehuis maak. Soms het sy iets ekstra vir Elfrieda, kamma omdat Elfrieda die kleiner kinders so mooi in die kinderhuis help. Na skool, gaan werk sy vir die vrou as versorger van haar verlamde dogter, en ontmoet ook die vrou se twee seuns. Nog nooit in haar lewe het sy ‘n man liefgehad nie, en die liefde vir die een seun kom ongevraagd tesame met ‘n vrag vol onsekerhede, wat haar op die ou end laat vlug. Die lang ompad na die liefde toe sal sy nooit vergeet nie. Was dit alles dan net ‘n klug?

More Books by Rika du Plessis

Donate to EbookNetworking
Prev
Next