Ek droom van 'n droom (Afrikaans edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Ek droom van 'n droom (Afrikaans edition)

Book Details
ISBN / ASIN B00F4X1D90
ISBN-13 978B00F4X1D90
Sales Rank #1,846,872
Marketplace United States 🇺🇸
Description
EK DROOM VAN ’N DROOM is Elsje Neethling Blair se verhaal van haar 20 jaar lange saamleef met kanker. Saam met Maretha Maartens vertel sy van die seer en die onsekerheid, maar ook die geloof en die blyke van God se genade en deel agt bladsye volkleurfoto’s uit haar persoonlike album. Bydraes deur geliefdes, onder andere Olimpiese gouemedalje-wenner boetie Ryk Neethling en kleinsus Jean-Marié, wys hoe die stryd teen kanker elkeen in ’n gesin vir altyd verander.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next