Die beskermer (Afrikaans edition) (O'Malley Book 4) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00FFE7DAG.html

Die beskermer (Afrikaans edition) (O'Malley Book 4)

Book Details

Author(s)Dee Henderson
ISBN / ASINB00FFE7DAG
ISBN-13978B00FFE7DA1
MarketplaceFrance  🇫🇷

Description

Brandweerman Jack O’Malley is vreesloos wanneer hy ’n vuur moet trotseer. Maar in DIE BESKERMER, boek vier in die O'MALLEY-reeks, raak hy baie omgekrap wanneer hy die teiken word van ’n brandstigter, veral omdat die persoon Jack se manne se lewens in gevaar stel.
Nadat sy ernstig beseer is in ’n brand, het Cassie Ellis die beroep gegroet. Maar wanneer sy ’n huis sien brand en besef dat die brandweerwaens nie betyds gaan opdaag nie, het sy geen ander keuse as om in die huis in te gaan nie. Met onberekenbare gevolge.
Cassie het die brandstigter gesien, en hy vir haar. Haar grootste vrees is egter dat dit iemand is wat sy ken.
Die brande raak erger; Cassie verkeer in gevaar, en Jack word die beskermer van ’n vrou vir wie hy sy lewe sal waag ...

More Books by Dee Henderson

Donate to EbookNetworking
Prev
Next