Die Lanternswaaier (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00G3D3N5M.html

Die Lanternswaaier (Afrikaans Edition)

AuthorSD Fourie
PublisherNaledi

Book Details

Author(s)SD Fourie
PublisherNaledi
ISBN / ASINB00G3D3N5M
ISBN-13978B00G3D3N59
Sales Rank452,210
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

In SD Fourie se debuutroman is die stranding van die Galera, 'n Noorweegse bark wat naby Danger Point (Gansbaai) gestrand het, die motoriese moment wat verskeie ander intriges aktiveer, maar die verhaal begin eintlik veel eerder toe Sophie as kind die lantern geswaai en die skepe help strand het. En natuurlik nóg langer terug, met die sondes van die (vele) vaders en hul skynheiligheid ..."
"Die skrywer het hier 'n indrukwekkende verhaalgegewe beet. Die historiese gebeure wat in hierdie roman as agtergrond en basis gebruik word, is 'n fassinerende, merkwaardige en tot dusver onontginde stuk geskiedenis in Afrikaans. Die Lanternswaaier-verhaal sluit (Desember 1894) met die inwyding van die Danger Point Vuurtoring en die gevolgtrekking dat die bedryf van lanternswaaiery en die gepaardgaande strandjuttery tot 'n einde gekom het. Dus: 'n Ongelooflike ryk gegewe wat ‘n grootse roman tot gevolg kan hê. Moontlik is Dalene Matthee groen van jaloesie daar in die hemel waar sy is, dat sy nie hierdie fassinerende inligting tot haar beskikking gehad het nie. (Hierdie laaste sin is 'n direkte aanhaling uit die keurdersverslag van 'n baie bekende skrywer – die Uitgewer.)
Donate to EbookNetworking
Prev
Next