Die teensinnige hertog (Modern) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die teensinnige hertog (Modern) (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Carole Mortimer
ISBN / ASIN B00G46KC2A
ISBN-13 978B00G46KC28
Sales Rank #900,578
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Lucan St Claire weier om die vervloekte titel as die vyftiende hertog van Stourbridge te aanvaar. Hy wil niks van sy erfdeel weet, wat die statige herehuis in Gloucestershire insluit nie. Wanneer hy gedwing word om daarheen terug te keer, neem hy sy nuwe persoonlike assistent saam. Die beeldskone Lexie Hamilton moet as afleiding dien . . .
Lucan weet egter nie sy tydelike assistent is nie heeltemal wie sy voorgee om te wees nie . . . Maar wanneer hy uitvind, sal dit te laat wees!
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next