In die Griekse biljoenêr se bed (Modern) (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Kate Walker
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00G4CL2UK
ISBN-13978B00G4CL2U8
Sales Rank1,223,354
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
As ’n onervare tiener is Jessica Marshall hard aarde toe gebring deur haar kalwerliefde vir ’n goddelike Griek, Angelos Rousakis. Maar haar onbeholpe optrede het hom alles ontneem wat vir hom belangrik was . . .
Sewe jaar later is hy terug om wraak te neem. ’n Suksesvolle en genadelose man wat wil hê wat hom toekom . . . en dit sluit Jessica in. Die eens onskuldige meisie gee egter voor dat haar liefde iets van die verlede is, maar dit vuur Angelos se passie vir haar net verder aan.
En toe Jessica van voor af op die sexy biljoenêr verlief raak, vreet die onsekerheid aan haar. Is hy terug omdat hy haar begeer . . . of vir vergelding . . .?