⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Rondom die paar dae in Noorweë gebeur daar iets tussen Emily en Ben wat hulle lewe verander. Lesers van Cloete se Geur- en Seisoen-reeks kan ook uitsien na ’n herontmoeting met gunstelingkarakters in die clan.