Die Italianer se blosende tuinier (Modern) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00GX79MDK.html

Die Italianer se blosende tuinier (Modern) (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00GX79MDK
ISBN-13978B00GX79MD8
Sales Rank230,027
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Gedy onder sy meesterlike aanraking . . .

Kira Banks verkies plante bo mense. Ná ’n affair wat haar hart gebreek het, woon sy alleen in die pragtige Bella Terra-vallei. Maar wanneer die rustelose biljoenêr, Stefano Albani, met sy helikopter die vreedsame vallei binnedreun, spat haar rustige bestaan aan skerwe . . .
Berug vir sy sjarme, maar uiters behoedsaam, word Stefano gefassineer deur die terughoudende, geslote Kira. Dis een verleiding wat onvergeetlik gaan wees! Maar sy perfekte roetine loop skeef – kan dit wees dat die geldmagnaat, wat alles kan koop wat hy wil hê, vir die eerste keer iemand nodig het?

More Books by Christina Hollis

Donate to EbookNetworking
Prev
Next