Haar beste bruidegom (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00H50L1D8.html

Haar beste bruidegom (Afrikaans Edition)

PublisherMelodie

Book Details

PublisherMelodie
ISBN / ASINB00H50L1D8
ISBN-13978B00H50L1D6
Sales Rank1,262,460
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Annemé het voor De Wet se oë grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annemé ’n volwasse vrou . . .
’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou hê nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar ’n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos ’n goeie kandidaat wees, en Annemé weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel.
Wanneer De Wet besef dat Annemé ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hy’t al foute gemaak, en Annemé ook – daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes – maar as sy darem met dáárdie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout nóg wees. Nee, De Wet kan dink aan ’n beter bruidegom vir Annemé…

More Books by Dirna Ackermann

Donate to EbookNetworking
Prev
Next