⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Soos die geluk wil hê, moet Bella Graham onder niemand anders as die neurochirurg Oliver Dawson werk nie. Bella is ’n uitstekende verpleegster, maar die befaamde Oliver met sy aantreklike, aristokratiese gesig, sal so iets nooit eens oplet nie. Sy bejaarde ma het egter ’n privaat verpleegster nodig en Bella se lieftallige sjarme bekoor haar.
Die oomblik toe hulle al drie onder een dak woon, lyk dit of die onkreukbare Oliver dalk nie heeltemal so immuun teen vroulike verleidelikheid is nie.