⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Begin jou beste lewe nou bied jou ’n wegspringplek op pad na ’n beter jy. Joel Osteen daag jou uit om weg te breek van ’n oorlewingsmentaliteit en jou volle potensiaal uit te leef. Om dit te doen moet jy ontslae raak van ’n negatiewe denkpatroon en jouself begin sien as iemand wat meer kan doen, meer kan geniet en meer kan wees. Deur die volgende sewe stappe te begin doen, kan jy die eerste tree op die pad na ’n besondere toekoms gee: • Verbreed jou visie • Ontwikkel ’n gesonde selfbeeld • Ontdek die krag van jou woorde en denke • Maak jou los van die verlede • Groei deur swaarkry • Leef om te gee • Kies om gelukkig te wees Met sy volkleur-ontwerp en inspirerende foto’s sal Begin jou beste lewe nou jou aanmoedig om die reis na ’n blinker toekoms en ’n beter vandag met entoesiasme aan te pak!