Begin jou beste lewe nou (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Begin jou beste lewe nou (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Joel Osteen
ISBN / ASIN B00I0C4ESO
ISBN-13 978B00I0C4ES0
Sales Rank #1,836,215
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Begin jou beste lewe nou bied jou ’n wegspringplek op pad na ’n beter jy. Joel Osteen
daag jou uit om weg te breek van ’n oorlewingsmentaliteit en jou volle potensiaal
uit te leef. Om dit te doen moet jy ontslae raak van ’n negatiewe denkpatroon
en jouself begin sien as iemand wat meer kan doen, meer kan geniet en meer kan
wees. Deur die volgende sewe stappe te begin doen, kan jy die eerste tree op die
pad na ’n besondere toekoms gee:
• Verbreed jou visie
• Ontwikkel ’n gesonde selfbeeld
• Ontdek die krag van jou woorde en denke
• Maak jou los van die verlede
• Groei deur swaarkry
• Leef om te gee
• Kies om gelukkig te wees
Met sy volkleur-ontwerp en inspirerende foto’s sal Begin jou beste lewe nou jou
aanmoedig om die reis na ’n blinker toekoms en ’n beter vandag met entoesiasme
aan te pak!
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next