Oortref jouself: 7 sleutels om jou lewe elke dag te verbeter (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4FVA.html

Oortref jouself: 7 sleutels om jou lewe elke dag te verbeter (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Joel Osteen
ISBN / ASINB00I0C4FVA
ISBN-13978B00I0C4FV0
Sales Rank1,948,988
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Dit maak nie saak of jou lewe voorspoedig verloop of rondom jou in duie stort nie, ons wil almal beter wees. Ons wil meer doeltreffend wees. Ons wil God beter ken; ons wil beter huweliksmaats en ouers wees, beter minnaars, beter bemoedigers, beter gemeenskapsleiers, beter werknemers, beter werkgewers, beter bestuurders. God het diep binne-in ons die begeerte geplaas om meer soos hy te wees. In Oortref jouself help Joel Osteen jou om diep na binne te kyk en die onskatbaar waardevolle sade van grootsheid te ondek wat God binne-in jou geplant het. Hy gee jou sewe sleutels wat jy kan gebruik om daardie sade van grootsheid te ontsluit sodat dit kan groei tot oorvloedige seën in jou lewe. Laat Joel Osteen se insig en bemoediging jou help om jou Godgegewe doel en potensiaal te besef en te begin om jou lewe elke dag te verbeter.

More Books by Joel Osteen

Donate to EbookNetworking
Prev
Next