God hoor jou (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Nina Smit
PublisherStruik Christian Media
ISBN / ASINB00I0C4JN4
ISBN-13978B00I0C4JN0
Sales Rank3,048,525
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Splinternuwe oordenkings uit die pen van Nina Smit wat bestaande Nina-aanhangers sowel as nuwe lesers sal inspireer en bemoedig. Op haar kenmerkende styl verseker Nina ons dat God ons gebede hoor en verhoor, dat Hy ons raaksien en in elke detail van ons lewe belangstel.
Onderwerpe sluit in: Bid en julle sal ontvang, Soekers na God, Probeer weer!, Leer om te luister, Die wonder van gebed, God vra die waarheid, Afhanklik van God, God se onverdiende goedheid.God hoor jou bevat pragtige foto’s en word uitgegee in volkleur.