Wen met gesindheid: Jou gesindheid kleur elke aspek van jou lewe in. Dit is jou gemoed se verfkwas (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4LPK.html

Wen met gesindheid: Jou gesindheid kleur elke aspek van jou lewe in. Dit is jou gemoed se verfkwas (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00I0C4LPK
ISBN-13978B00I0C4LP0
Sales Rank3,589,143
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Leierskapkenner John C. Maxwell wys lesers in Wen met gesindheid hoe om die gesindheid van ’n wenner te ontwikkel deur hul pad na sukses oop te dink, asook hoe om hul gesindheid in hul grootste bate te omskep. Ontdek saam met Maxwell die geheim van sukses.
Dié praktiese boek met sy aantreklike ontwerp, luukse sagteband-omslag in Italiaanse leer en elegante kleur-drukwerk binne, help lesers om alles wat Maxwell sê, op hul eie lewe van toepassing te maak. Dit is ook die ideale geskenk om daardie suksesvolle persoon in jou lewe te help om die geheim tot nog groter hoogtes te ontdek.

More Books by John C Maxwell

Donate to EbookNetworking
Prev
Next