Sewe pilare van gesondheid (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Sewe pilare van gesondheid (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Don Colbert
ISBN / ASIN B00I0C4NUS
ISBN-13 978B00I0C4NU0
Sales Rank #4,965,220
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Amerikaners is die ongesondste mense in die wereld! Dr Don Colbert se passie is om dit te verander. Sy 50-dae plan verskaf informasie wat nie net sy lewe sal verander nie, maar ook jou denkwyse sal uitdaag, jou sal motiveer en 'n impak op jou hele gemeenskap sal maak - vir ewig

Ja, jy weet wat hierdie pilare is - maar jy weet dalk net nie hoe om hulle toe te pas in jou daaglikse lewe nie. Die sewe pilare van gesondheid sal vir jou energie verskaf, jou help om helderder te dink en jou jonger laat voel. Jy het niks om te verloor nie. Komaan. Probeer dit!
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next