Leer ken die Bybel in 30 dae: Verbeter jou begrip van die Bybel, Kulturele tradisies in die Bybel, Bybelse- en wêreldgeskiedenis, Bekende Bybelstories en karakters (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4OX4.html

Leer ken die Bybel in 30 dae: Verbeter jou begrip van die Bybel, Kulturele tradisies in die Bybel, Bybelse- en wêreldgeskiedenis, Bekende Bybelstories en karakters (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00I0C4OX4
ISBN-13978B00I0C4OX0
Sales Rank1,032,142
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

In net 30 dae kan jy jou begrip van die Bybel verbeter! Die topverkoperskrywer, J.
Stephen Lang, help om die Bybel meer toegangklik te maak met sy gemaklike
skryfstyl en inslaggewende agter-die-skerms inligting.
Leer ken die Bybel in 30 dae is leersaam maar ook vermaaklik. Dit sal jou nuwe
insig gee oor:
• Kulturele tradisies in die Bybel
• Bybelse- en wêreldgeskiedenis
• Bekende Bybelstories en karakters
Binne 30 dae sal jy weet wat die Bybel beteken het vir die mense waarvoor dit geskryf
is, asook die inspirerende boodskap wat dit vir jou vandag
inhou.
Leer ken die Bybel in 30 dae sal help om jou entoesiasme en geloof te aan te vuur!

More Books by J. Stephen Lang

Donate to EbookNetworking
Prev
Next