Jou beste lewe begin elke oggend (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Jou beste lewe begin elke oggend (Afrikaans Edition)

Book Details
Author(s) Joel Osteen
ISBN / ASIN B00I0C4PNS
ISBN-13 978B00I0C4PN0
Sales Rank #1,123,949
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Jou beste lewe begin elke oggend is saamgestel uit Joel Osteen se uiters gewilde Jou beste lewe nou! Die dagstuk¬kies is geskryf om jou te inspireer om God hartstogtelik lief te hê en Hom met ywer te aanbid. Die sleutel tot hoe jy jou beste lewe kan leef, begin met hoe jy elke nuwe oggend be¬nader, want vandag is die enigste dag wat jy het. Jy kan niks omtrent die verlede doen nie en jy weet nie wat die toekoms inhou nie. Hierdie dagstukkies bied jou die sleutel om die deur tot ’n voller lewe te ontsluit. Dit is ’n wegspringplek wat jou sal help om nader aan God te kom en die hindernisse te oorkom wat jou daarvan weerhou om jou beste lewe nou te leef.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next