Verstaan die krag van jou denke: 12 Maniere om die stryd in jou gedagtes te wen (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00I0C4WCC.html

Verstaan die krag van jou denke: 12 Maniere om die stryd in jou gedagtes te wen (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Joyce Meyer
ISBN / ASINB00I0C4WCC
ISBN-13978B00I0C4WC0
Sales Rank2,140,361
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Verstaan die krag van jou denke is die volgende tree op die reis wat met Joyce Meyer se topverkoperboek Wen die stryd in jou gedagtes begin het.
Dit sal jou toerus met spesifieke insigte en strategiee om daagliks krag, sukses en oorwinning te beleef.

Verstaan die krag van jou denke bestaan uit twee dele:

• Deel I verwys na hoe belangrik jou denke vir jou liggaamlike gesondheid, verstandelike en emosionele welstand en geestelike groei is. Dit leet jou hoe noodsaaklik ‘n Godvrugtige, positiewe ingesteldheid is, en hoe om ‘n optimistiese lewensbeskouing te ontwikkel en te handhaaf wat hou sal help pm jou lewe ten geode te verander.
• Deel II bevat twaalf ‘wengedagtes’ was verskeie aspekte van jou lewe aanspreek en jou in staat stel om nuut te dink op elke terrain van jou lewe.

More Books by Joyce Meyer

Donate to EbookNetworking
Prev
Next